Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 1:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die presente wat julle vir My bring, beteken niks,en die wierook ruik nie lekker vir My nie.Julle moet ophou om dit te offer.Julle vier feeste op die Nuwemaan-dag en die Sabbatdag,julle kom by die tempel bymekaar.Julle hou gewyde feesdaemaar dan doen julle slegte dinge.Ek hou nie daarvan nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 1

Kyk Jesaja 1:13 in konteks