Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 52:4 Bybel vir Almal (ABA)

en koning Nebukadnesar van Babel het oorlog kom maak teen Jerusalem, hy en sy soldate. Dit was in die negende jaar nadat Sedekia koning geword het, op die tiende dag van die tiende maand. Die soldate van Babel het tente opgeslaan en ’n grondwal gebou rondom die stad.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 52

Kyk Jeremia 52:4 in konteks