Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 52:20 Bybel vir Almal (ABA)

Die twee pilare en die groot waterbak en die twaalf beeste onder die waterbak, en die waentjies wat koning Salomo vir die tempel laat maak het, was so swaar dat ’n mens dit nie kon weeg nie. Al hierdie goed was van brons.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 52

Kyk Jeremia 52:20 in konteks