Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 52:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die hoof-offisier Nebusaradan het party van die arm mense weggevat en ook die mense wat nog in die stad was. Hy het ook die mense gevang en weggevat wat self besluit het om na die koning van Babel toe te gaan. Hulle was die mense wat oorgebly het van al die baie mense in die stad.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 52

Kyk Jeremia 52:15 in konteks