Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 52:11 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het die koning Sedekia se oë laat uitsteek en hy het Sedekia met kettings laat vasbind. Daarna het die koning van Babel vir Sedekia na Babel laat bring en hy het Sedekia daar in die tronk gehou totdat hy gesterf het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 52

Kyk Jeremia 52:11 in konteks