Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:27 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet ’n vlag in die lug ophouoor die aarde,julle moet die ramshoring blaasvir die volke.Julle moet vir die ander volke sêhulle moet gereedmaakom oorlog te maak teen Babel,julle moet die mense van die lande Ararat,Minni en Askenas roep.Julle moet ’n offisier kies en aanstelom al die planne vir die oorlog te maak.Julle moet perde bymekaarmaak,so baie soos sprinkane.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:27 in konteks