Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 50:29 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet baie soldate roep om na Babel te kom,almal wat met ’n pyl en boog skiet.Julle moet julle tente opslaan rondom die stad,niemand moet vry wegkom nie.Julle moet die mense van die stad strafoor alles wat hulle gedoen het,julle moet aan hulle doen wat hulleaan julle gedoen het,want hulle was opstandig teen die Here,teen die Heilige God van Israel.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 50

Kyk Jeremia 50:29 in konteks