Julle moet van oral na Babel kom,julle moet hulle koringstore oopmaak,julle moet hulle soos hope koring opmekaar gooi,julle moet hulle almal doodmaak,nie een moet aanhou lewe nie.