Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 5:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê:“Daarom sal leeus uit die bosen wolwe uit die woestyn hulle kom doodmaak,luiperds sal by die stede lê en wagen hulle sal elkeen doodbyt wat uitkom.Dit sal gebeur omdat hulle altydso opstandig was teen Myen omdat hulle My verraai het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 5

Kyk Jeremia 5:6 in konteks