Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 5:17 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle sal julle kos op-eetwat in julle koringlande of in julle huise is,hulle sal julle seuns en julle dogters doodmaak,hulle sal julle skape en bokke en beeste op-eet.Hulle sal julle wingerde en julle vyebome verwoes,hulle sal julle stede wat die sterk mure het,plat slaan met hulle swaarde.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 5

Kyk Jeremia 5:17 in konteks