Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 49:28 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here praat oor die stad Kedar en oor die lande van Gasor. Koning Nebukadnesar het hulle oorwin.Die Here sê:“Julle moet gereedmaak en na Kedar gaan,julle moet die Oosmense verwoes,

Lees volledige hoofstuk Jeremia 49

Kyk Jeremia 49:28 in konteks