Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 49:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê:“Omdat hulle dit gedoen het,sal Ek eendag oorlog laat komin Rabba, die stad van die Ammoniete.Hulle sal die ramshorings blaas.Die stad Rabba sal ’n hoop klippe word,’n hoop grond word waar niemand woon nie,en die vyande sal die stede naby Rabba verbrand.Dan sal die Israeliete die stede terugkrywat die Ammoniete gevat het.”Dit sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 49

Kyk Jeremia 49:2 in konteks