Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:8 Bybel vir Almal (ABA)

Julle maak My kwaad wanneer julle dit doen. Julle wil in die land Egipte gaan woon en julle wil daar vreemdelinge wees. Julle wil daar vir ander gode wierook-offers bring. Julle sal sterf. Wanneer mense ander mense wil vervloek en spot, dan sal hulle júlle naam gebruik.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:8 in konteks