Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:30 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal nie die farao Gofra, die koning van Egipte, help nie. Hy sal die oorlog verloor teen sy vyande wat hom wil doodmaak, soos Ek ook nie vir koning Sedekia van Juda gehelp het nie, hy het ook die oorlog verloor teen koning Nebukadnesar van Babel, sy vyand wat hom wou doodmaak.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:30 in konteks