Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 42:18 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: Ek het kwaad geword vir die mense van Jerusalem en Ek het hulle gestraf. So sal Ek kwaad word vir julle en Ek sal julle straf as julle na Egipte gaan. Die mense sal julle name gebruik wanneer hulle ander mense wil vervloek of laat skrik of verneder of spot. En julle sal hierdie plek nooit weer sien nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 42

Kyk Jeremia 42:18 in konteks