Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 42:15-16 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is wat julle sê, maar dan moet julle nou luister na wat die Here vir julle sê wat oorgebly het van die mense van Juda. Die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: Julle was bang vir oorlog. As julle vas besluit het om na Egipte te gaan en om daar vreemdelinge te wees, dan sal die oorlog daar in die land Egipte na julle toe kom. En julle is bekommerd dat julle honger sal wees, maar die honger sal daar altyd by julle wees.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 42

Kyk Jeremia 42:15-16 in konteks