Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 41:4-5 Bybel vir Almal (ABA)

Op die tweede dag daarna het daar mans uit die stede Sigem, Silo en Samaria in Mispa aangekom. Dit was 80 mans. Niemand buite die stad het toe geweet dat Ismael vir Gedalja vermoor het nie. Die mans het hulle baarde afgeskeer en hulle klere geskeur en hulleself stukkend gesny. Hulle het koring-offers en wierook by hulle gehad, hulle wou dit na die tempel van die Here bring.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 41

Kyk Jeremia 41:4-5 in konteks