Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 40:7 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was nog offisiere van Juda in die veld. Hulle en hulle manne het gehoor dat die koning van Babel vir Gedalja gekies en aangestel het om oor die land te regeer. Gedalja moes regeer oor die mans, vroue en kinders wat nie na Babel moes gaan nie. Hulle was die arm mense van die land.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 40

Kyk Jeremia 40:7 in konteks