Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 40:5 Bybel vir Almal (ABA)

En as daar nie mense is waar jy wil woon nie, dan moet jy terugkom na Gedalja seun van Agikam seun van Safan toe. Die koning van Babel het vir Gedalja gekies en aangestel om te regeer oor die stede van Juda. Jy moet by hom bly saam met die mense, of jy kan gaan na enige plek waar jy wil.”Die hoof-offisier het vir Jeremia padkos en presente gegee en hy het Jeremia laat gaan.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 40

Kyk Jeremia 40:5 in konteks