Jou God het laat gebeur wat Hy gesê het, Hy het dit gedoen omdat julle sonde gedoen het teen Hom en nie gehoorsaam was aan Hom nie. Daarom het hierdie ding met julle gebeur.