Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 40:15 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Joganan alleen by Gedalja in Mispa was, het hy vir Gedalja gesê: “Asseblief, ek sal vir Ismael gaan vermoor. Niemand sal dit weet nie. Hoekom moet hy jou vermoor en al die Judeërs wegjaag na al die kante toe, die Judeërs wat hier by jou bymekaargekom het? As dit gebeur, dan sal daar niks van die Judeërs oorbly nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 40

Kyk Jeremia 40:15 in konteks