Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 40:11 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was ook Judeërs in Moab en by die Ammoniete en in Edom en in ander lande. Hulle almal het gehoor dat die koning van Babel party mense in Juda laat bly het en dat hy vir Gedalja gekies en aangestel het om oor hulle te regeer.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 40

Kyk Jeremia 40:11 in konteks