Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 4:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die vyande wat volke doodmaak, kom,hulle kom soos ’n leeu wat uit ’n bos kom,hulle kom om julle land leeg te maak,hulle sal julle stede verwoes, daar sal nie mense woon nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 4

Kyk Jeremia 4:7 in konteks