Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 4:4 Bybel vir Almal (ABA)

Mense van Juda en Jerusalem,julle moet bewys dat julle aan My behoort.Julle laat julle besny,maar julle moet ook julle harte verander.As julle dit nie doen nie, dan sal Ek julle strafoor al die slegte dinge wat julle gedoen het.Die straf sal wees soos ’n vuur wat aanhou brand.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 4

Kyk Jeremia 4:4 in konteks