Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 4:29 Bybel vir Almal (ABA)

Al die mense in die stad sal vlugwanneer hulle hoor dat die soldate kom,die soldate op perde en die soldate met pyl en boog.Die mense in die stad sal in die bosse in vlugen teen die rotse probeer opklim.Daar sal niemand oorbly in die stad nie,niemand sal daar woon nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 4

Kyk Jeremia 4:29 in konteks