Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 4:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê: “In daardie tyd sal mense vir hierdie volk en vir die mense van Jerusalem sê: ‘Daar kom ’n warm wind oor die heuwels waar nie plante groei nie, dit kom deur die woestyn op die pad na my volk toe, maar dit is nie ’n wind wat koring op die dorsvloer sal skoonmaak nie.’

Lees volledige hoofstuk Jeremia 4

Kyk Jeremia 4:11 in konteks