Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 39:16 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moet vir die Kussiet Ebed-Melek gaan sê: Die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: Kyk, Ek sal alles laat gebeur wat Ek oor hierdie stad gesê het. Dit sal sleg gaan, nie goed nie. En jy sal sien wanneer dit gebeur.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 39

Kyk Jeremia 39:16 in konteks