Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 33:26 Bybel vir Almal (ABA)

Net so sal Ek nooit die nageslag van Jakob los nie. Ek sal aanhou om mense te kies van my dienaar Dawid se nageslag, hulle sal regeer oor die nageslag van Abraham, Isak en Jakob. Ek sal dit weer goed laat gaan met hulle, Ek sal jammer wees vir hulle en Ek sal hulle help.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 33

Kyk Jeremia 33:26 in konteks