Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:33 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê: “Die verbond wat Ek later met die Israeliete sal maak, sal só wees: Ek sal my wette op hulle harte skryf sodat dit binne-in hulle sal wees. Ek sal hulle God wees en hulle sal my volk wees.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:33 in konteks