Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete sal kom en singop die hoë Sionsberg.Hulle sal bly wees oor die goeie dingewat die Here gee,oor die koring en die wyn en die olyf-olie,en oor die lammers en die kalwers.Hulle sal self wees soos tuinemet baie water,hulle sal nie meer dors word nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:12 in konteks