Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 30:18-21 Bybel vir Almal (ABA)

18. Maar Ek sal dit weer goed laat gaanmet die tente van Jakob,Ek sal weer jammer weesvir hulle woonplekke.Hulle sal die stad weer bouop die heuwel wat nounet klippe is,en die paleis sal weer staanwaar hy moet staan.

19. Hulle sal sing en lag,almal sal dit hoor.Ek sal hulle baie laat word,hulle sal nie min mense wees nie.Ek sal sê dat mensehulle moet respekteer,hulle sal nie onbelangrik wees nie.

20. Die mense van Jerusalem sal weessoos hulle voorheen was,hulle almal saam sal My dien,en Ek sal almal straf wat vir hulle verdruk.

21. Een van hulle sal hulle leier worden hy sal oor hulle regeer.Wanneer Ek hom laat nader komna My toe,dan sal hy na My toe kom en My dien.Want niemand mag self nader komna My toe nie,Ek moet vir hom sê om te kom.”Dit sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 30