Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 3:8 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het die mense van Israel wat My verraai het, weggejaag soos ’n man vir sy vrou ’n skeibrief gee en haar wegjaag wanneer sy egbreuk gepleeg het. Maar Ek het gesien die ontrou mense van Juda word nie bang nie. Hulle het ook afgode gaan dien.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 3

Kyk Jeremia 3:8 in konteks