Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 3:19 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê:“Ek wou julle aanneem en julle my kinders maak.Ek wou vir julle ’n pragtige land geewat mooier is as die mooiste lande van ander volke.Ek het gedink julle sal vir My sê: ‘U is ons Vader,’Ek het gedink julle sal nie weggaan van My nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 3

Kyk Jeremia 3:19 in konteks