Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 3:14 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê: “Kinders wat My verraai het, julle moet terugkom, julle behoort aan My. Ek sal uit elke stad een van julle neem, en uit elke familie twee, en Ek sal julle na Sion bring.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 3

Kyk Jeremia 3:14 in konteks