Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 3:12 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet na die noorde kyk en jy moet sê: Die Here sê: Kom terug, mense van Israel wat My verraai het. Ek is nie meer kwaad vir julle nie, Ek wil doen wat Ek belowe het toe Ek ’n verbond gemaak het met julle. Ek sal nie altyd kwaad bly nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 3

Kyk Jeremia 3:12 in konteks