Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:7 Bybel vir Almal (ABA)

En julle moet help dat dit goed gaan met die stad waarnatoe Ek julle laat wegvat het. Julle moet ook bid vir die mense van daardie stad, want as dit met hulle goed gaan, dan sal dit met julle ook goed gaan.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:7 in konteks