Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: Jy het briewe gestuur na al die mense in Jerusalem en na die priester Sefanja seun van Maäseja en na al die ander priesters. Niemand het gesê jy moet dit doen nie. Jy het vir Sefanja geskryf en gesê:

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:25 in konteks