Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:2 Bybel vir Almal (ABA)

Dit het gebeur toe koning Jojagin en sy ma na Babel moes gaan, en saam met hulle almal wat in die paleis gewerk het en die amptenare van Juda en Jerusalem en die ambagsmanne en die ander mense wat goed met hulle hande kon werk.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:2 in konteks