Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 21:9 Bybel vir Almal (ABA)

Almal wat in hierdie stad bly, sal sterf. Die vyande sal julle doodmaak of julle sal sterf van pes of van honger. Maar elkeen wat uit die stad gaan en na die Galdeërs toe gaan wat rondom die stad is, hy sal aanhou lewe. Hy sal niks anders hê nie, maar hy sal lewe.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 21

Kyk Jeremia 21:9 in konteks