Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 21:7 Bybel vir Almal (ABA)

En daarna sal Ek koning Sedekia van Juda en sy amptenare gee vir koning Nebukadnesar van Babel, Ek sal ook vir Nebukadnesar die mense gee wat nie gesterf het van pes en oorlog en honger nie. Ek sal hulle gee vir hulle vyande wat hulle wil doodmaak. Die vyande sal hierdie mense doodmaak, hulle sal nie jammer wees vir hulle nie, hulle sal nie een laat lewe nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 21

Kyk Jeremia 21:7 in konteks