Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 21:2 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moet asseblief vir die Here vra wat ons moet doen, want koning Nebukadnesar van Babel maak oorlog teen ons. Miskien wil die Here weer ’n wonderwerk doen soos Hy altyd gedoen het, en dan sal die koning van Babel weggaan van ons.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 21

Kyk Jeremia 21:2 in konteks