Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 21:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê vir die nageslag van Dawid:Julle moet elke oggend reg doen aan mense.Mense vat ander mense se goed en laat hulle swaarkry,maar julle moet die mense help wat swaarkry.As julle dit nie doen nie, dan sal Ek baie kwaad word.Dit sal wees soos ’n vuur wat aanhou brand.Niemand sal die vuur doodmaak nie,want julle doen baie slegte dinge.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 21

Kyk Jeremia 21:12 in konteks