Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 20:13-16 Bybel vir Almal (ABA)

13. Julle moet vir die Here sing, julle moet Hom prys,want Hy red mense wat hulleself nie kan red nie,Hy red hulle van slegte mense.

14. Ek wens ek was nooit gebore nie,ek wens die dag toe my ma my gekry het,het nooit gekom nie.

15. Ek wens die man sterf wat vir my pakom sê het dat my pa ’n seun gekry het.My pa was daardie dag baie bly.

16. Ek wens daardie man wordsoos die stede wat die Here verwoes het.Niemand moet jammer wees vir daardie man nie,hy moet elke dag hoor hoe skree die menseen hoe vra hulle dat iemand hulle moet help.Hy moet hoor hoe blaas hulle die ramshoringin die middel van die dag.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 20