Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 20:10 Bybel vir Almal (ABA)

Want ek hoor hoe sê die mensesaggies vir mekaar:“Hy het gesê daar kom skrik van al die kante.Kom ons sê vir almal wat Jeremia sê,kom ons beskuldig hom.”Almal wat my vriende was,wag ook dat dit sleg moet gaan met my.Hulle sê: “Miskien kan ons vir Jeremiaiets laat doen wat verkeerd is,dan kan ons hom vang en hom strafoor die dinge wat hy doen.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 20

Kyk Jeremia 20:10 in konteks