Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 17:8 Bybel vir Almal (ABA)

So iemand sal wees soos ’n boomwat naby die water staan.Sy wortels kom tot by die waterstroom,en hy voel nie wanneer dit warm word nie.Sy blare is altyd groen,en wanneer dit nie reën nie,dan is hy nie bekommerd nie,hy hou aan om vrugte te dra.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 17

Kyk Jeremia 17:8 in konteks