Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 16:19 Bybel vir Almal (ABA)

Ek, Jeremia, het gebid en gesê:“Here, dit is U wat my sterk maak en my beskerm,U wat my veilig laat voel wanneer daar gevaar is.Volke uit ver lande sal na U toe komen hulle sal sê: ‘Waarlik, ons voorvadershet gode gedien wat nie gode is nie,daardie gode beteken niks,hulle kan ons nie help nie.’

Lees volledige hoofstuk Jeremia 16

Kyk Jeremia 16:19 in konteks