Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 15:9 Bybel vir Almal (ABA)

Ma’s wat sewe kinders gehad het, het bleek geworden kon nie asem kry nie.Hulle son het ondergegaan toe dit nog dag was,hulle het gesterf voordat hulle oud was.Hulle het al hulle kinders verlooren hulle het nie geweet wat om te doen nie.En Ek sal vyande laat komom almal dood te maak wat nog lewe.’ ”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 15

Kyk Jeremia 15:9 in konteks