Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 15:2 Bybel vir Almal (ABA)

En wanneer hulle vir jou vra: ‘Waarnatoe moet ons gaan?’ dan moet jy vir hulle sê:“ ‘Party van julle sal sterf van pes,die vyande sal party van julle doodmaak,party van julle sal sterf omdat daar nie kosis om te eet nie,en die vyande sal party van julle vang en wegvat.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 15

Kyk Jeremia 15:2 in konteks