Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 14:21 Bybel vir Almal (ABA)

U moet ons nie los nie,want U is die Here.U is op hierdie plek Koning,U moenie dat mense nie meer hierdie plek eer nie.U moet onthou U het ’n verbond gemaak met ons,U moenie die verbond breek nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 14

Kyk Jeremia 14:21 in konteks