Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 14:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van Juda rou, almal in die poorte van die stede huil en treur, hulle dra rouklere en hulle sit op die grond. Die mense van Jerusalem skree en vra iemand moet hulle help.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 14

Kyk Jeremia 14:2 in konteks